Wineland
January 12, 2011
14:18
Word ‘n Wynlander!
WynLand is opsoek na ‘n nuwe redaksionele assistent. Alhoewel ons ‘n redelike klein span is, waar almal iets van alles doen, sal hierdie persoon veral betrokke wees by die proeflees van engelse kopie, vertalings en bydrae tot die webtuiste - wat in die vervolg heelwat meer bygewerk gaan word. Vereistes sluit ‘n toepaslike 3-jaar graad met [...]
Categories: Wine Blogs from South Africa
13:48
We are marching to Angola
Identify emerging markets, offer them quality products and then grow with them. This is Wines of South Africa’s strategy to tackle the world’s most neglected wine market – Africa. Next weekend marks the start of this new drive to increase South Africa’s market share in the rest of Africa, with 26 wineries presenting their wines at [...]
Categories: Wine Blogs from South Africa
December 11, 2010
05:58
Die goue draadjie
Hier kort voor die einde van twee-duisend-en-sokker, het ek vandag afskeid geneem van WynLand se gewilde Kop op ʼn Blok-reeks. Vir twee jaar – of 24 uitgawes – het ek en Francois Viljoen van VinPro die voorreg gehad om te kyk waar die beste van Bacchus se wortels begrawe is. Want kyk, al wat wynmaker, -skrywer [...]
Categories: Wine Blogs from South Africa
December 3, 2010
12:22
Sakpas stoepwyne, swaer
Ja, life’s too short to drink bad wine, maar dieselfde lewe is ook té duur om heeldag glase Rubicon weg te sluk! Kort voor die Kerstyd stroom die persverklarings oor “ideale somerwyne” by WynLand se inbox in en dit is my voorreg om te verseker dat die samples wat ons ontvang wél geproe word – [...]
Categories: Wine Blogs from South Africa
RSS | TOP
» What is RSS?
